Our background MIDI is
"The Baby Of Bethlehem",
written by Ralph Merrifield,
arranged by Michael L. Jester (from Florida)
Translated
into Afrikaans by
Liz Van Heerden, from South Africa
DIE KINDTJIE VAN BETHLEHEM
Teenwoordig: Lukas 2, Matt 1-2, Johannes
1
Verlede: Isaiah
Toekoms: Openbaring
n` splinternuwe Kerslied,
gefokus op die oorweldige, ontsaglike gawe
Wat God aan ons geskenk het deur Jesus
Gesalfde Groot, Messias, Heer
Redder, Christus, Goeie Nuus, Groot Vreug
Ewige God, nou hier met ons
Die Kindjie van Bethlehem, Die Kindjie van Bethlehem
Immanuel, die Heil’ge Seun
Herder, Heerser, Sterke God
Aan ons ge-skenk, vol-gens Sy plan
Die Kindjie van Bethlehem, Die Kindjie van Bethlehem
Brug:
Met eng’le sing van U heerlikheid
Met herders gee ons lof aan God
Met wysemanne kom ons voor U
Om hulde te bring aan U!
Die Woord, nou vlees, in Hom is lewe
Net een grote, helder Lig
Vol genade, waar-heid , kan ons nou begryp
Die Kindjie van Bethlehem, Die Kindjie van Bethlehem
e’wig-e Vader, Vre-de Vors
Wonderlik Raadsman, Heil’ge Heer
Geen ein-de aan U ver-ho-ging nie
Die Kindjie van Bethlehem, Die Kindjie van Bethlehem
(brug)
Alfa and Omega, Meester en vriend
Vol-maakheid, Redder en Heer
Skep-per, Ontwerper, Begin en die einde
Die Kindjie van Bethlehem, Die Kindjie van Bethlehem
Eer - bied, , seë -ninge en mag
Wysheid, volmag, ge -nade guns
Verlede, huidig en toekoms behoue in Sy hande
Die Kindjie van Bethlehem, Die Kindjie van Bethlehem
Die Kindjie van Bethlehem
English Version: Lyrics, Chords, MP3
Other Afrikaans Translations !!
Copyright 2002, Ralph
Merrifield,
New Hope Music, P.O. Box 1612, Westboro MA 01581 USA
Thank you for your help
in sharing this song with
our brothers and sisters in Africa !!!
- Ralph Merrifield
Last updated 11/26/04
visits since 11/26/04