Encouraging saints around the world since 1991 !!

 

The background MIDI for this page is a new 
written by Ralph Merrifield,
choir arrangement of "He Shall Be Called" by Fred Scorza

 

Translated into Afrikaans by
Liz Van Heerden, from South Africa
Contact Liz

[KARAOKE VIDEO - normaal]

[KARAOKE VIDEO - country]

[Midi-karaoke - normaal]
Sequenced by: Elton Smith

[Midi-karaoke - country]
Sequenced by: Elton Smith

 

DIT IS SY NAAM


Dit is Sy naam: Wonderbaar Raadsman, Almagtig God.
Dit is Sy naam: ewige Vader, Seun van God.
Sy naam is Jesus, want Hy verlos Sy volk van verderf,
Sy naam Immanuel, God met ons.

Jesus se naam, Wonderbaar Raadsman, Almagtig God.
Jesus se naam, ewige Vader, Seun van God.
Sy naam is Jesus, want Hy verlos Sy volk van verderf,
Sy naam Immanuel, God met ons,
Sy naam Immanuel, God met ons.

Ons prys U naam Wonderbaar Raadsman, Almagtig God.
Ons prys U naam, ewige Vader, Seun van God.
Ons loof U Jesus, want U verlos U volk van verderf,
ons prys U Immanuel, God met ons,
ons prys U Immanuel, God met ons.

 

English Version: Lyrics, MIDI, MP3, PDF sheet music

Other Afrikaans Translations !!

 

Copyright 1991, Ralph Merrifield,
New Hope Music, P.O. Box 1612, Westboro MA 01581 USA

 

Thank you for your help in sharing this song with
our brothers and sisters in Africa ...

- Ralph Merrifield