Encouraging people around the world since 1991 !!

 

Translated into Afrikaans by
Liz Van Heerden, from South Africa
Contact Liz

[KARAOKE VIDEO 1]

[KARAOKE VIDEO 2]

[Midi-karaoke weergawe 1]
Sequenced by: Richard Garber, modified by Elton Smith

[Midi-karaoke weergawe 2]
Sequenced by: Richard Garber

 

Gebaseer op Genesis 28:12-17

 

HOE HEERLIK IS U PLEK
(How Awesome Is This Place)


Ek sien engele wat opklim en neerdaal
op 'n leer van die hemel tot aard'.
Boaan staan die Heer, God van Abraham
Hy's almagtig.

Hoe heerlik is U plek, o Vader,
hoe dierbaar die huis van God.
Uself by die deur van die hemel,
prys Hom ek is naby, prys Hom ek is hier.
Hoe heerlik is U plek, o Heer.

Ek voel seeninge opvaar en neerdaal
op die harte en bede van bo.
Deur Sy samesyn, soet, kom Sy vreugde.
Hy is lieflik !  (koortjie)

Aan die Oudheid van Dae bring ons hulde.
Ons prys Hom, want Hy kom dit toe.
Ons sing deur die eeue vir ewig:
"U is heilig!!"  (koortjie 2x)

 

 

English Version: Lyrics, MIDI, MP3, PDF sheet music

Other Afrikaans Translations !!

 

 

Copyright 2001, Ralph Merrifield
New Hope Music, PO Box 1612, Westboro MA 01581

You have our encouragement and permission
to duplicate and share this song for all "not-for-profit" purposes
(ie. corporate worship, overheads, songbooks, 
web sites, give-away copies).
Please contact New Hope for other uses. Thanks !!!

 

HOME    TOP 10     SONG PAGES     HOW TO USE     CONTACT US