Encouraging saints around the world since 1991 !!

 

 

"This one is very useful.  We love it..."

Translated into Afrikaans by
Philip Nagel
from Pretoria, South Africa
 

ABBA VADER
(ABBA FATHER)

In Jesus kom ons na U

In ons harte be--weeg U Gees

As U kinders ne--derigr

In U afhanklikheid staan

 

Abba Vader (Abba Vader)

Trek my nader (Trek my nader)

Hou my stewig (Hou my stewig)

Abba Vader (Abba Vader)

Abba Vader ( Abba Vader)

Trek my nader (Trek my nader)

Hou my stewig (Hou my stewig)

Abba Vader (Abba Vader)

 

Ons   sit  hier by U voete

Na--by U wil ons wees

Ge--rus  in U teen--woordigheid

Veilig, versekerd, be--skermd 

(Herhaal Koor)

 

 

Copyright 1991, Ralph Merrifield,
New Hope Music, P.O. Box 1612, Westboro MA 01581 USA

 

English Version: Lyrics, MIDI, MP3, PDF sheet music

Other Afrikaans taranslations