Encouraging people around the world since 1991 !!

 

Translated into Afrikaans by
Liz  from Cape Town, South Africa
Contact Liz

[KARAOKE VIDEO]

[Midi-karaoke file]
Sequenced by: Fred Scorza

 

'n vrolike viering van Christus se opstanding
geskryf deur
Eerw. Stephen M. Misarski

 

HALLELUJA, JESUS IS HEER
Hallelujah, Jesus Is Lord

   

Halleluja,  Jesus is Heer.
Halleluja, dood is oorwin.
Halleluja, hoop is herstel.
Halleluja, Jesus is Heer.

1. Hy was dood in Sy graf:
alle hoop het nou verdwyn.
Hy 't oorwin; en Hy leef
en ek roep dit vir al om te hoor. (koortjie)

2. In my sonde was ek dood,
op pad na 'n donkere hel;
deur Sy liefde leef ek weer,
die hemel se poorte staan oop. (koortjie)

3. Ons leef weer deur die Seun,
ons wag op die dag van Sy koms,
in 'n flits, blaas die trompet,
Christus ons oorwinnaar sal ons weer verhef !

Halleluja, Jesus is Heer !!

 

 

English Version: Lyrics, MIDI, MP3, PDF sheet music

Other Afrikaans Translations !!

 

Copyright 2001, Stephen M. Misarski
New Hope Music, PO Box 1612, Westboro MA 01581

 

You have our encouragement and permission
to duplicate and share this song for all "not-for-profit" purposes
(ie. corporate worship, overheads, songbooks, 
web sites, give-away copies).
Please contact New Hope for other uses. Thanks !!!

 

HOME    TOP 10     SONG PAGES     HOW TO USE     CONTACT US